Prys op aanvraag na aanleiding van die deel en grootte van die gebou waarin
daar belang gestel word. Groote: 500 m². Idiaal vir Dr's spreekkamers / Sielkundige of Fisio terapeute , Uiters netjiese en Proffesioneel nuut uitgeverfde kantore te huur Onmiddelik beskikbaar. Meer as genoeg Ruskamer fasiliteite lugreëling in al die kantore, kombuis en raadsaal ook beskikbaar. Skakel gerus om te besigtig.