Winkel Kompleks - Rustenburg Sentraal 10 Winkels asook 15 woonstelle. WINSKOOP !! met goeie maandelikse inkomste. Beskikbaar as lopende saak. In trust se naam kan uit die trust of saam met die Trust verhandel. Bruto Inkomste van ongeveer R235 000.00 per maand vaste uitgawes ,ongeveer R30 000.00 per maand. Sekuriteit vir veiligheid. Huidige eienaar besit die gebou reeds vir 22 jaar . Huurders reeds lank gevestig in die perseel. Besige area en die geboue is in 'n goeie toestand.