Huis te koop , op die ower van die Vaalrivier,tussen Christina en Bloemhof, 3 slaapkamer en oopplan kombuis en leefarea's Trellidors voor al die vensters en deure , ook blinders voor die vensters en skuifdeure. Aerolight plafonne, afdak vir 2 voertuie Groot gastekamer , Skylights in kombuis en spens 2500L Jo Jo Tank. Stoep met ingeboude braai. Besroeiing uit die Vaalrivier vir die hele tuin. Kamers is toegerus met LED ligte asook dakwaaiers (kamara stelsel) seile voor op die stoep heerlike eksta verstrek in die winter , Antrasiet stofie in die sitkamer 4 x sonpaneel ligte om die huis .