Marico Bosveld, Ontspanning en Potensiele Gasteplaas, Algemene Boerdery, Groot ± 108 Ha, Prys 1 750 000. Plaas met verskeie moontlikheded, grens aan N4 met toegang, sentraal geleë, grens aan gronddam van 30 Ha plus, 4 Titel aktes, Dam word gevoed deur fontein, golwende Natuur, Verskeie groot Inheemse bome, goeie gemengde Bosveld Weiding, Eenhede omhein met 2 Meter Bees omheining, 2 Boorgate, Eskom Krag, ± 6 Hektaar Lande, Besproeing, volgens Titel akte. Vee hanterings gereiwe, Werkers huis, Skuur geriewe, ander verbeterings, baie Verwaarloos. Kom ontwikkel jou eie Bosveld Plaas, met min Soortgelyke Eiendomme.