Kroondal/Rustenburg - Plot ±4 Ha, sentraal geleë ± 4km vanaf Rustenburg. Grens direk aan Kroondal, dorpsgebied, besigheidsregte naby die N4. Een sy grens aan die Heksrivier. Geskik vir gasteplaas, skool, kompleks. Mooi natuur, groot bome, ± 20 pekanneutbome, groot tuin met besproeing wat rustigheid bied. ±1.5Ha goeie lande, 4 boorgate (sterk water).
4 Slaapkamer woonhuis, 4 badkamers, ingeboude kaste plus alle geriewe. Groot ±315m² swembad. Tweede woonhuis met 2 slaapkamers 2 badkamers, plus geriewe. Derde woonhuis, 2 slaapkamers 2 badkamers plus geriewe.
3 x 1 slaapkamer afsonderlike eenhede.
Totaal 11 slaapkamers met geriewe, was gebruik as 'n gastehuis.