Magaliesburg / Rustenburg Otspanning / Aftree Eiendom, BTW nie betaalbaar nie. Uitsonderlike eiendom met uitsonderlike eienskappe . Geskik as gastehuis, wegbreek geleenthede, Onverbeterde uitsig oor die Magaliesberge en Bosveld. Sentraal van Krugersdorp en Rustenburg. Eiendom bied rustigheid en kalmeerende eienskappe . Natuur is golwend groot bome, vir krag is daar volledigel sonlig stelsel. 1 Sterk boorgat, 2 kampe, 5 Slaapkamer bogemiddelde woonhuis met soortgelyke in bosveld. Ooplan 3 badkamers ensuite. Groot ± 490m ² goeie vloere bedekking ingeboude duursame kaste , Lapa ontspannings area, Braai geriewe, swembad , mooi tuin, groente tuin- onder net. Skuur en werkswinkel,alarm en veiligheidsstelsel asook diewering. 2de Woonhuis,3 slaapkamersalle geriewe + lapa en braai alarm stelsel,stoep afdakke vir motors. Groot gronddam, Rooibokke en Blesbokke ingesluit. Alle meubels, toerusting ,breekware additioneel beskikbaar