1 ha Smallholding For Sale in Rustenburg Central

R 5,000,000

Property Description

RUSTENBURG RESIDENSIëLE EIENDOM

GROOT ± 1.18 HA/ PRYS R5,000,000

Een van min soortgelyke eiendomme beskikbaar in die mark,ligging baie goed. Dit is 'n geleentheid wat nie weer in die mark sal kom nie. Oppervlakte grootliks gelyk, min addisionele uitgawes nodig. Was reeds deur die munisipaliteit goedgekeur vir 48 wooneenhede. Binne loopafstand van " WATERFALL MALL" met alle besigheidsdienste beskikbaar. Min oop eiendomme aangrensend, grootliks reeds ontwikkel en bewoon.

Hierdie is 'n geleentheid om die eiendom te ontwikkel, wat goed in aanvraag is .

Property Features

Contact Agent

Frik Geyer

Manager

Share this Property