RUSTENBURG : Plaas met baie moontlikhede belegging vir die toekoms groot 85 Ha, Sentraal vanaf Rustenburg ± 10 Km, grens aan die N4, Twee titelaktes, N4 Verdeel die eiendom. Baie mooi natuur randjie . Groot bome verskeidenheid inheemse bome. Beskik oor 'n netjiese 3 slaapkamer woonhuis . Groot ±300 m² met dubbel geriewe siersteen en teël dak. Woonhuis teen die Randjie onsigbaar vanaf die paaie. Hier is rustigheid in die natuur . Beskik oor groot tuin uitleg enigste in sy soort en onvervangbaar met soort geskiedenis en antike waarde , Boorgat met voldoende water, 2 werkers huise, plus geriewe.