Groot ± 4.1799 Ha, Prys R4882 500,000 Onderhandelbaar. Winsgewende beleging vir aftrede. 8 Goeie wonings met 'n maandelikse huur inkomste van ± R41 100 p.m.
Wooneenhede bestaan uit:
2 x 3 slaapkamerwonings en 6 x 2 slaapkamerwonings met alle geriewe. Die huise is omhein, staal hekke en versterkte diefwering. Beskik oor alle geriewe. Sentraal vanaf Rustenburg en grens direk aan die teerpad met Bosveld bome wat verbertings nie so duidelik sigaar maak nie. Pre-Paid krag word voorsien deur 'n 100 KVA transformator wat voldoen aan behoorlike krag . 4 boorgate toegerus met 2 dompelpompe met 3 fase, een met enkel fase. Water word direk in 2 x 10,000 liter tenks en 1 x 5000 liter tenk gestoor. Die plaas is nie geskik vir landbou doeleindes nie, maar wel 'n winsgewende beleging vir behuising weens sy ligging. Die eiendom beskik oor 'n regte Bosveld atmosfeer.