Hierdie indrukwekkende plaas is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n privaat, toevlugsoord met ongeëwenaarde natuur en wildlewe. Geleë in die middle bosveld van Noord Wes, Met wilde en natuur, bied hierdie eiendom ongelooflike potensiaal vir 'n gasteplaas, wildplaas, en ontspanningsaktiwiteite soos staproetes in die natuur. Geniet die pragtige voëllewe, die majestueuse uitsigte met golwende natuur en 'n groot verskeidenheid inheemse bome en stryke, terwyl jy jouself omring deur 'n rustige atmosfeer. Met alles reeds in plek, hoef jy net in te stap en jou besigheid en ideale uit te oefen. Hierdie plaas bied nie net 'n unieke geleentheid vir diegene wat in die wildbedryf wil begin nie, maar ook vir diegene wat op soek is na 'n paradys van rustigheid en skoonheid.