Wildplaas / Besigheids moontlikhede. Groot 27 Ha, Prys: 2,5 Mil BTW uitgesluit. Eerste Verband beskikbaar aan goedgekeurde koper. Die eiendom is aan die Noorde kant van Boshoek, mooi Bosveld met groot bome. Die hoof teerpad vanaf Boshoek verdeel die eiendom in twee, besigheidsregte van die vulstasie, werkswinkel en algemene handelaar, kaffee, slaghuis, meubelwinkel, boumateriale, slaapkwartiere (Tuck Inn) en gasstoor was vanaf 1993 goedgekeur en bedryf deur vorige eienaar. Eiendom is verbeter met die volgende ± 1650m² staalkonstruksie toegebou, verdeel in verskeie kantore en woon eenhede ± 220m² stoor met 4 groot skuifdeure , 2x half voltooide konstruksies ± 438 m² buite stoor ± 38 m²swaardiens aflaaipunt. Swaardiens kraan en dienspunt Geboue is gedeeltelik voltooi en word die nodige afrondings werk benodig ± 20 Ha wild kamp gesametlik omhein met aangrenssende wild kamp 100 KVA Eskom krag punt.