Rustenburg Wildplaas, Groot ± 420, Ha Prys 12.5 Mil
Ten volle ontwikkelde Jag plaas, mooi golwende Natuur, Groot Bome, 2 Sement damme, 3 Boorgate (Sterk Water), 3 Grond damme, ± 8 Ha besproeibaar, 2 x Netjiese Moderne Woonhuise, 2 x Woonstelle, Verskeie Jagters Slaap kwartiere, Winkel, Lapa, Onthaal area, 2 Swembaddens, Skuur, Werkers Huis en Kwartiere, 2 x Koelgeriewe en Verwerkings eenheid, Tans gebruik vir oorsee en Profesionele Jagters, 9 wildspesies ingesluit. Baie Sentraal naby N4.