387 ha Game Farm For Sale in Swartruggens

R 5,850,000

Property Description

WILDSPLAAS SWARTRUGGENS NW PROVINSIE GROOT PLUS MINUS 387.8680HA

Sentraal geleë + 8kmvanaf N4, ‘n geleentheid wat selde vir die mark aangebied word. Plaas geskik vir verskeie doel eindes soos: Gaste-, bees-, Wildsplaas, verskeie natuur kampe, tans word slegs boog jag toegepas.

Omheining wildwering, goeie toestand. Waar nodig vol nuwe omheining volgens vereistes opgerig word, opgerig. Tans wild vrystelling, ontspanningsgeriewe reeds in plek soos binne- en buitehuise vermaak bv: tafeltennis, pool, veerpyltjies, natuurbesigting, staproetes, swemgeriewe en vele meer. Golwende natuur, groot volwasse bome en struike, baie groot alwyne, goeie gemengde Bosveld weiding, aangrensend hoofsaaklik wildsplase, water voorsiening – 2 x boorgate toegerus met Dompelpomp en Lister enjin, 1 x grond dam, water geskik en voldoende vir dier- en menslike gebruik, 3 fase Eskom krag.

Verbeterings: Hoof woonhuis 4 slaapkamers, 2 badkamers, (1 x en-suite badkamer) ruim vertrekke. Groot stoep, swembad plus alle geriewe, Elektriese veiligheidsomheining

Buite geboue: slag en koelkamer geriewe, skuur, ou antike plaashuis vir verskeie doeleindes, aanhou- en vang geriewe vir wild. Boskamp van klip - 3 eenhede met en-suite geriewe, kroeg, boma en braai, buite veld stort, toilet en wasbak. 3 x Putskuilings vir boog jag. Die boskamp en hoof woonhuis ten volle gemeubileerd met duursame meubels – ingesluit by transaksie.

Die los bates en wild is beskikbaar vir onderhandeling! Die boskamp en hoof woonhuis is ten volle gemeubileerd. Die boskamp se meubels is ingesluit by die transaksie. Die hoof woonhuis se meubels is beskikbaar om te onderhandel.

4 Bedrooms 2 Bathroom

Property Features

  • 4 Bedrooms
  • 2 Bathrooms

Contact Agent

Frik Geyer

Manager

Share this Property