Naweek Ontspannings Wildsplaas ±127 Ha
Sentraal geleë, ± 8 Km vanaf Dorp, naby die N4 ± 60Km vanaf Rustenburg, ontwikkel u eie droom aftree plaas,
Groot natuurlike bome, inheemse bome. Omheining in goeie toestand. 1 x Toegeruste Boorgat, krag opwekker, 1 groot standhoudende gronddam + klein gronddam. 2 Slk Houthuis, groot staal struktuur met sement vloer, nuut. Lapa, Braai geriewe, verskeie toegangspaaie in veld. 8 Wildspesies addisioneel beskikbaar.