Prys R15,800,000 O.H.B. Swartruggens Bees / Wild Plaas en groot Dam. Rustigheid ± 1400 Ha. Mooi Natuurplaas, golwende Natuur. Onvervangbare uitsig oor Bosveld Natuur vir baie kilometers, Wildkamp ± 1100 Ha netjies omhein met 3 M geelektrifiseerde omheining, Binne paaie met vereiste brand paaie, Fontein, Groot verskeidenheid inheemse bome en struike. Goeie gemengde Bosveld Weiding, Boorgate, Vee hanterings geriewe, gronddamme, Sink en Sementdam, Groot Skuur, abblussiegeriewe, Jagters Hut, 3 slaapkamer Woonhuis met alle geriewe, Wild ingesluit, baie sentraal geleë.