Juweel in die Bo-dorp , Perfek vir enige besigheid en meer as genoeg potensiaal. Reeds geleƫ tussen groot gevestigde maatskappye. 4 Slaapkamers 3 Badkamers Sit en Eet kamer Groot kombuis , Boorgat , swembad onthaal area, ingeboude braai. en groot hanteerbare erf . Prys op aanvraag. DRINGENDE VERKOOP! VERKOPER SAL OOK KYK NA NAASTE AANBOD!
Skakel vandag nog vir u afspraak.