Pragtige meenthuis in Boschdal TE KOOP!
Kom ontspan heerlik in hierdie pragtige tuin met 'n ruim woning. Netjiese 3 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis.
Dubbel motorhuis en genoeg parkering vir gaste. In een van Rustenburg se hoë profiel, en veilige areas !
Skakel Hes om eksklusiewe besigtigings afspraak te reël.