Pragwoning te koop en te huur in Cashan Uitbreiding 5 TE HUUR of Te KOOP ONMIDDELIK BESKIKBAAR
Hierdie uitsonderlike eiendom van 495 m² is nou beskikbaar op die koop- en huurmark. Dit bied alles wat jy benodig om 'n gemaklike en stylvolle lewe te lei, insluitend:
Groot slaapkamer
2 Woonstelle
Dubbelmotorhuis
Buite stoorarea
2 Kaggels vir daardie koue winterdae
Lieflike onthaalarea vir geselskap en ontspanning
Baie eksklusiewe afwerkings deur die hele huis
Hierdie eiendom is onmiddellik beskikbaar!
Vir meer inligting of om 'n afspraak te maak, is jy welkom om my te skakel. Mis nie die kans om 'n huis van te besit of te huur nie!