Pragtige Meenthuis in goeie deel van Oos-einde !!
Hierdie huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers waarvan een ensuite is, Afdak vir 3 voertuie. Die meenthuis kompleks is goed geleƫ en veilig, die tuin is klein en prakties, plaveisel aan die een kant en agter. Ideaal vir beginners of pensionarisse en groot genoeg vir 'n gesin wat nie 'n groot erf nodig het nie.