Lieflike veilige Gesins woning in Oos- Einde TE KOOP of TE HUUR !!!!! Beskikbaar van 1 Januarie 2023,Ideaal vir 'n jong gesin met kleuters wat speel en baljaar, daar is 'n lieflike onthaal area en 'n swembad. 4 Slaapkamers 2 badkamer, moderne kombuis met meer as genoeg kaste. Sentraal geleƫ naby Dawid Brink Laerskool en ,winkelsentrum . Moenie hierdie geleentheid mis nie.