UITSTEKENDE WINSKOOP ... AANBIEDINGE WORD INGEWAG ! TERUG IN DIE MARK ! Meenthuis in Protea Park ! Die ruim leefareas en oopplan kombuis klink is gerieflik. Met 3 slaapkamers en 1.5 badkamers is dit ideaal vir 'n gesin. Die nabyheid aan skole, hospitale en inkopiesentrums maak dit ook 'n uitstekende ligging. Veilige area . . Eiendom is kinder en dierevriendelik asook 'n gemeenskaplike boorgat vir almal se gebruik op 'n rotasie basis. Skakel gerus om seker te maak jy loop nie die winskoop mis nie